Sunday, 15 May 2011

Skole sport ruk hand uit

21116393@student.nwu.ac.za
Rugby manne op die sportveld se ego's raak te groot en hulle skroom nie om los te trek en handgemeen te raak nie. Hoe stop mens die panarie...?

3 comments:

  1. Dis die eerste keer wat ek BLOG .... !!!! Dis baie cool

    ReplyDelete
  2. Kom ons praat manne... EN dames

    ReplyDelete
  3. Ja, die ouens kyk net hoeveel houe hulle kan uitdeel en speel nie meer om te wen nie, dit gaan nie meer oor om met punte te wen nie, die span wat die 'fight' wen loop as die oorwinnaars weg in die spelers se oë.

    ReplyDelete