Sunday, 15 May 2011

Skole sport is nie meer wat dit was nie

Skole rugby is nie meer dieselfde nie weens die ouers wat te eel wil inmeng. Ek is 'n medic vir skole rugby, en wragtig was daar nou die dag 'n ouer wat gedink het haar seuntjie sit aan, ruk die kind aan die arm op en se dat hy moet ophou om so slap gat wees, na 'n resente besering. Na paar minuute sak die kind in een a.g.v. harsingskudde wat hy opgedoen het en later eers die gevolge en simptome ervaar het. Die ouer het simuur my as medic belet om haar kind te help. Die ironie is dat, ten einde het sy om hulp kom pleit en het verwag dat ek net moet instem en moet smile en my werk moet doen.

  • Waar geen dit heen...?

3 comments:

  1. Ek mis skole rugby... My ouers was nooit so nie.

    ReplyDelete
  2. Ek stem saam daar sal daadwerklik iets gedoen moet word. SARFO moet help...!!!

    ReplyDelete
  3. Ouers dink hulle aansien in die gemeenskap word verhoog deur hulle kinders se prestasies, daarom kan die ouers dit nie hanteer as die kinders nie goed genoeg presteer nie. Die fout lĂȘ by die ouers, ouers druk hulle eie kinders te erg.

    ReplyDelete