Rugby manne op die sportveld se ego's raak te groot en hulle skroom nie om los te trek en handgemeen te raak nie. Hoe stop mens die panarie...?
Oorbeskermende ouers benadeel skole sport
Sunday, 15 May 2011
Goeie afrigters is in die minderheid
Alhoemeer sien mens dat leerders met baie potensiaal onttrek uit sport a.g.v. verkerde of swak afrigting en onderrig. Meer profesionele hulp is nodig. Daar is 'n wanpersepsie dat daar nie geld enwerk in afrigting is nie. Ek beweer anders.
Die gaping is lewens groot en daar is baie geleenthede vir profesionele en opgevoede afrigters. Ek doen dus beroep op almal wat in die bogenoemde elusie leef om in te tree en potensiaal te gaan ontgin, verbeter en raak te sien
Die gaping is lewens groot en daar is baie geleenthede vir profesionele en opgevoede afrigters. Ek doen dus beroep op almal wat in die bogenoemde elusie leef om in te tree en potensiaal te gaan ontgin, verbeter en raak te sien
Skole sport is nie meer wat dit was nie
Skole rugby is nie meer dieselfde nie weens die ouers wat te eel wil inmeng. Ek is 'n medic vir skole rugby, en wragtig was daar nou die dag 'n ouer wat gedink het haar seuntjie sit aan, ruk die kind aan die arm op en se dat hy moet ophou om so slap gat wees, na 'n resente besering. Na paar minuute sak die kind in een a.g.v. harsingskudde wat hy opgedoen het en later eers die gevolge en simptome ervaar het. Die ouer het simuur my as medic belet om haar kind te help. Die ironie is dat, ten einde het sy om hulp kom pleit en het verwag dat ek net moet instem en moet smile en my werk moet doen.
- Waar geen dit heen...?
Subscribe to:
Comments (Atom)
